Slaapdeuntjie
Composer: S. le Roux Marais
Writer: J.R.L. van Bruggen


Doedoe my skapie, sluit jou ogies toe,
Vou jou handjies same.
Doedoe baba, doedoe.

Slaap kindjie, slaap nou,
Buite klop Klaas Vaak.
Bowe jou sweef engeltjies
En jou Mamma waak.

Droom, hartjie, droom maar,
Drome o so teer,
Daal vanuit die Hemel,
van die liewe Heer
Doedoe, doedoe, doedoe.


Slaapdeuntjie (Sleep song)
English Translation

Sleep, my Lamb, close your eyes,
Fold your hands in prayer,
Sleep, Baby, sleep.

Sleep, little child, sleep now,
Sandman is knocking on the door.
Above you angels are hovering
And your Mommy watches.

Dream, Darling, dream . . .
Dreams oh so tender,
Descend from Heaven,
From our dear Lord.
Sleep, sleep, sleep.


Translated by G. Coetzee
Copyright © 2010 Gretel Coetzee